Rolmoere

   

Rolmoere:

 

Rolmoere word gebruik om reste op lande plat te slaan en op te sny in kleiner dele om aanpakking van tandimplemente te verhoed. Rolmoere word vervaardig in 3 en 6 meter werkoppervlakgroottes.

 

Rolmoere is beskikbaar in omkeer modelle en ook in hidroliese oplig modelle

 

 

   

Twee tipes saadbed flex rame is beskikbaar:
a) Raam met dieptebeheer roller - die roller is verstelbaar en beheer die werkdiepte van die implement.
b) Raam met dieptebeheer wiele & wegbreek roller - Dieptebeheer wiele beheer die werkdiepte van die implement terwyl die wegbreek roller altyd in kontak met die grondoppervlakte is


03 Third StreetDelmas 2210 / PO Box 1467,Delmas 2210

Tel: +27 13 665 2800 / Tel: +27 13 665 3054 / Fax: +27 13 665 2800

Mobile:   Gert: +27 82 356 6580 / Petro: +27 72 385 0090

e-mail: gert@mnani.co.za or petro@mnani.co.za

 

Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!

 
 
Copyright: MNANI IMPLEMENTS CC 2008
Designed and maintained by DesignDynamics (www.designdynamics.co.za / +27 72 180 4966)
Last modified: 08/18/09
This website is best viewed in a resolution of 1024 X 768