Implant Rollers vir Saadbed

   

Tuffy vervaardig rollers vir alle tipes implemente. Rollers word vervaardig om op alle tipes implementmake aangeheg te word, vir beter werkverrigting en saadbed voorbereiding.

 

Roller beskik oor binne-roller om verpakking te voorkom en 'n fyn saadbed te verseker.

   

a) Kleiroller - Dié roller kan gebruik word op grondbrekers en beitelploeë in swaar kleigrond. Kleirollers bestaan uit 'n 6"-pyp met 'n 4 mm wand. Penne 120x50x10mm met 'n 12mm ronder staal staaf word in gelid al om die pyp gesweis. Die konstruksie verseker dat klei aanpaksels maklik verweider kan word en gee 'n goeie werkverrigting op swaar grond. Die roller breek kluite op en vorm 'n redelike saadbed.
b) Beitelploeg saadbedroller - Vir gebruik op beitelploeë om 'n mooi fyn engelyke saadbed te rol.  Die unieke patent van Tuffy verseker 'n baie belyke en fyn saadbed. Die roller bestaan uit 'n silindervormige roller van plat staal met kompartemente.  In elke kompartement is 'n los roller van plat staal wat binne-in die buite- roller pas. Die-binne roller se funksie is om die roller skoon te hou en aanpakking te voorkom.  Hierdie roller hou homself skoon.  Hierdie roller kan langer werk as anders rollers in nat omstandighede.
c) Saadbed flex rollers - Dié roller word op saadbed voorbereidings gebruik om 'n gelyke fyn saadbed te verseker sodat presisie planting toegepas kan word.  Die konstruksie is dieselfde as die beitelploeg roller soos vermeld in (c), met die verskil dat die saadbed flex roller van ligter staal vervaardig word


03 Third StreetDelmas 2210 / PO Box 1467,Delmas 2210

Tel: +27 13 665 2800 / Tel: +27 13 665 3054 / Fax: +27 13 665 2800

Mobile:   Gert: +27 82 356 6580 / Petro: +27 72 385 0090

e-mail: gert@mnani.co.za or petro@mnani.co.za

 

Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!     Welkom by ons webtuiste!     Welcome to our website!

 
 
Copyright: MNANI IMPLEMENTS CC 2008
Designed and maintained by DesignDynamics (www.designdynamics.co.za / +27 72 180 4966)
Last modified: 08/18/09
This website is best viewed in a resolution of 1024 X 768