Wentelsnyer toegerus
met wiele vir meerdoelige sny-omstandighede. Snyers gebruik minder
Kw om te sleep wat optimaal deur die ratkas verbruik kan word vir 'n
beter sny.
Snyers kan op 'n wyer
gebied gebruik word omdat daar geen sleepmerke agtergelaat word nie
- Die snyer kan ook in tuine en parke gebruik word.
In hoë
glyplaatslytasie omstandighede waar glyplate vinnig afskuur, skakel
die wiele die probleem uit veral by padsny-kontrakteurs.