|
Welkom by die nuwe webtuiste van
Mnani Implemente cc, die trotse vervaardigers van
TUFFY-implemente en - grondwerktuie!
Mnani se aanleg beskik oor 'n
vervaardigingsaanleg en algemene ingenieurswerkswinkel, en is geleë te
Delmas in die Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika.
Mnani vervaardiger ondermeer Tuffy
swaailemsnyers vir alle boere.
Tuffy Slashers word vervaardig in drie
soorte en twaalf verskillende groottes.
Furthermore Mnani Implements cc
also manufactures the following implements:
Twin rotor slashers; grass rippers;
seedbed flexes; chisel ploughs and rippers.
Please browse through our website for
your every need - en wat u nie hier sien nie, is moontlik wel in ons
voorraad - kontak ons gerus!
|